Welkom by ons nuwe webwerf !

Ons het honderde posisies verseker vir 2016, doen aansoek nou !

Nu Horizon

Werk in Amerika !

Ons betaal vliegkaartjies al vanaf 2002 !

Nu Horizon

Verdien "big bucks", met groot voordele !

Bespreek jou werksonderhoud nou !

Nu Horizon

Werk vir die grootste pretpark in Amerika !

Verdien R21.000 per maand, of meer ! Benut die swak Rand $ wisselkoers !

Nu Horizon

Groepe vertrek Februarie en Maart !

Ons betaal jou vliegkaartjie !

Nu Horizon

Is jy 19 tot 29 jaar oud & dwelmvry ?

Praat jy vlot Engels ? Is jy nie bang vir harde werk en lang ure nie ?

Nu Horizon

Vliegkaartjies betaal !

Werk nou In Amerika !

Nu Horizon

Werk In Amerika of Kanada !

Werk vir die "coolste" pretparke !

Nu Horizon

Werksonderhoude landswyd !

Welkom by ons nuwe webwerf !

Nu Horizon

Baie Werk in Amerika nou, vir Suid Afrikaners.
Afrikaans English Language

 
Op soek na Werk oorsee, gereel deur n gevestigde firma, met n bewysde Ondersteuningsbasis en Gesonde reputasie ?
As jy nie bang is vir Harde werk nie, Gesond en fiks is, Volwasse, Dwelmvry en tussen die ouderdom van 19 en 29 jaar oud is, Engels magtig en n paspoort besit...........
Doen nou aansoek !
Wie weet, dalk is jy binnekort "A-For-Away"


Ons het gedurende die afgelope 15 jaar, duisende jong Suid Afrikaners oorsee gestuur, om by reisende pretparke orals in Amerika te werk. Deur ons, betaal die gekose Amerikaanse werkgewers jou retoer kaartjie, werkspermit en ons program fooie! Ons borg al vanaf 2002 die reis kostes, wat dit bekostigbaar maak vir duisende Suid Afrikaners om werk oorsee te verkry en dollars te verdien, terwyl hulle die avontuur van hulle lewe het!

Ons landswye onderhoudvoerders staan gereed om jou te help.

Kyknet TV Interview

Werk Oorsee Promo Video

Hoe dit is

Op soek na werk oorsee ! - Dink dat jy dit nie kan bekostig nie ?

Doen aansoek

Moenie net droom nie, Doen dit !

Waarom nie by een van ons reisende pretparke kom werk nie?

Pretparke verskaf vermaak aan oud en jonk. In elke park sal jy opwindende ritte vind soos "Roller Coasters", "Big Wheels" en stampkarre, om maar n paar op te noem. Daar is ook kos stalletjies wat "Corn Dogs", hamburgers, toffie appels en tregter koeke verkoop. Daar sal ook stalletjies wees met speletjies. Jy sal werk en reis met talle mede Suid Afrikaners, in groepe wat wissel van 30 tot 100, sommige wat al daar werk vir 2 jaar of langer. Die parke of karnavalle (soos hulle ook bekend staan), gons altyd van bedrywighede met musiek wat speel en ligte wat flits tot laat in die nag. Elke park verskuif gemiddeld een maal per week na n ander dorp.Die lewe in n pretpark in nie n Hollywood fliek nie, maar steeds baie opwindend en prettig.

Werk Oorsee is n professionele werwing maatskappy wat sy deure in 2002 oopgemaak het. Ons voorsien oorsese werk kompleet met gratis vliegkaartjie, wat dit bekostigbaar en moontlik maak vir jou om oorsee te gaan werk. Jou vliegkaartjie is gratis, want ons Amerikaanse werkgewer betaal daarvoor. In ruil daarvoor is jy verplig om jou werk kontrak te voltooi. Ons het n landswye span van professionele onderhoudvoerders wat jy in jou area kan besoek vir n verpligting vrye onderhoud. Ons werk in Amerika vereis buigsame personeel wat bereid is om lang onreëlmatige ure te werk.

Oor die afgelope 14 jaar het ons duisende jong Suid Afrikaners in pretparke reg oor Noord Amerika en Kanada geplaas. Baie van ons rekrute keer terug na die Amerikaanse werkgewers vir 2 ,3 of selfs 4 jaar. Vra ons vir verwysings.

Vir werk oorsee, het ons die mees mededingendste pakket saamgestel en gefinaliseer. Kom sien vir jouself. Welkom by die mees avontuurlustige werk van jou lewe. Hoop om jou binnekort daar by ons te sien.

Werk by n reisende pretpark

Afhangend van die beskikbaarheid van werk en jou persoonlike kwaliteite en sterkpunte, kan jy dalk by een van die volgende kategoriee inskakel: Ritte, Onderhoud, Kos, Speletjies of Kaartjies. Meeste van die werk in die VSA sluit in die werking van opwindende ritte soos "Roller coasters", "Big Wheels", kinder en ander ritte.    Lees Meer.

Nuutste Nuus:

Posisies word vinnig gevul, Doen nou aansoek !

WERKSPERMIT GEREED

Doen nou aansoek vir die 2016 Seisoen !!!

Verwysings:

Away2xplore het ook baie drome bewaarheid. Dit is 'n agentskap wat onderhoude voer soos enige ander instansie en soms kwalifiseer party en ander nie en soms kwalifiseer party, maar daar is nie genoeg poste nie.

Retha Jacobs

April 2011 Hi Hulle het darem Bennie se tas opgespoor. Vat dit vir hom more Alabama toe. Bennie is baie gelukkig daar. Ek het heelwat kontak met hom gehad oor FB die naweek.

Bennie

September 9 at 1:44pm beste tyd gehad daar ! Away2xplore is voowaar n goeie agentskap! sou nou beslis my linkervoet gee om te kan teruggaan.
Janille Ackerman

Nou net gehoor my seun, Jaco het n Midway Stars unit achievers award vir 2011 gekry! Dankie seun ek is so trots op jou. Lief jou mwah Nici Coetzee My son, Chris got one as well...also very proud of him.

Salome Beytell

May 6 at 8:35am Report More Rachael, ek is Nicolene Olivier se ma. Wil net vir julle almal van Away 2 Xplore groot dankie se vir die geleentheid wat jul ons kinders bied en die profesionele manier waarop jul als hanteer.

Madelein Welman

Away2xplore het ook baie drome bewaarheid. Dit is 'n agentskap wat onderhoude voer soos enige ander instansie en soms kwalifiseer party en ander nie en soms kwalifiseer party, maar daar is nie genoeg poste nie.

Retha Jacobs

Ninnette Schoeman DEAREST AWAY2XPLORE MIAMI … CHICAGO ….. NEW ORLEANS ….. NASHVILLE.. 8 STATES IN 8 MONTHS.. The most fascinating thing about the work, is the travelling it entitles you. I’ve seen places most people, young or old, only dream of seeing. I’ve become very independent, and this experience made me a grown up!

Ninnette Schoeman

Our son Jason Hermanus received an opportunity in a lifetime when he got selected to work at NAME through Away2Xplore . He left on the 6th March 2011 and will arrive back home to South Africa around the 24th Nov 2011. He would have arrived on the 3/4th Nov but when the opportunity arose for them to stay on for an additional two weeks it was an offer he couldn’t refuse.

Jason Hermanus

Images

  • amusementride2.jpg
  • carnival.jpg
  • foodworker.jpg
  • traveling_ride.jpeg
  • workinginusa.jpg
  • midway3.jpg.jpeg
  • ferriswheel.jpg
  • crew_fair.jpg
  • midway.jpg
  • midway2.jpg
  • amusementride.jpg